Jy sluk perongeluk 'n wyn glas vol asyn en nout jy 'n suur smaak in jou mond Jy hardloop na die yskas en val oor jou eie voete Die hond se bak steek jou in die sy, jy staan op en maak die yskas oop Aah, Melk, my redder Jy vernietig 'n 2 liter en jy voel weer daardie bekende pyn Ugh Maag Krampe