In episode een van Disfunksie gesels ons oor sosiale media en hoe dit ons samelewing beinvloed. Ons begin by Mxit en werk deur na Tinder. Dan hak ons vas by die Boere van Faceboek op die "Boer Soek Vrou/Vrou Soek Boer" Facebook page en lees hoe sekere mense al deur baie kak was in hulle kort 24 jaar op die aarde.